Malema vasberade om grond te grypMarch 22, 2025

Die EFF-leier, Julius Malema, dring aan op die onteiening van vrugbare grond sonder vergoeding vir swartmense sonder grond. Hy het met ondersteuners gepraat by die Dlomo-dam in Shapeville. Malema herbevestig sy party se standpunt teen die Wet op Grondonteiening in sy huidige vorm. Hy sê dit is ‘n kosmetiese maatreël wat nie grond teruggee aan die regmatige eienaars nie. Malema beloof om in die parlement die stryd voort te sit vir onteiening sonder vergoeding: