Groot toename in boelie in SA skoleMarch 22, 2025

Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta vra die departement van basiese onderwys om sy beleid teen afknouery as ‘n saak van dringendheid in werking te stel. Dit is om die toenemende voorvalle van afknouery in die land se skole te beperk. Makaneta sê Suid-Afrika het steeds ‘n lang pad om te loop, ondanks die Handves van Menseregte wat van kardinale belang is vir die grondwetlike demokrasie: