Cosatu verwelkom Arcelor Mittal-nuusMarch 22, 2025
Cosatu is bly dat die regering Arcelor Mittal Suid-Afrika help om sy langstaalaanleg in Newcastle, KwaZulu-Natal, in bedryf te hou terwyl ‘n oplossing gesoek word om dit volhoubaar te maak. Die maatskappy het in Januarie aangekondig dat hy sy aanleg in Newcastle en in Vereeniging, Gauteng, gaan sluit aangesien dit nie meer lewensvatbaar is weens buitengewone hoë energie- en vervoerkoste nie. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê volgens die staalvervaardiger sal 3 500 regstreekse en onregstreekse werksgeleenthede geraak word: