Vyf-jaar ontwikkelingsplan ontbreek – DAMarch 20, 2025

Die DA sê die 2024-2029 Mediumtermyn-ontwikkelingsplan wat in die Parlement ter tafel gelê is, is ʼn goeie eerste tree in die ontwikkeling van ʼn regering van nasionale eenheid se groei- en ontwikkelingsagenda. Die program het drie strategiese voorkeure: bevorder inklusiewe ekonomiese groei en werkskepping, verminder armoede en takel hoë lewenskoste, en bou ʼn bevoegde, etiese ontwikkelingstaat. Die DA se beleidshoof, Mat Cuthbert, sê die plan gaan nie ver genoeg wat groei en werksgeleenthede betref nie: