Reekskaper (weer) vasgetrek, hopelik sit hy nou March 20, 2025
Die polisie in KwaZulu-Natal het ‘n 41-jarige Mosambiekse burger in hegtenis geneem wat gekoppel word aan verskeie voorvalle van voertuigdiefstalle en kapings in Emanguzi. Die verdagte is voorheen in Gauteng en Mpumalanga skuldig bevind en is Maandag met ‘n gesteelde vragmotor en sleepwaens betrap. Owerhede kon die voertuig met ‘n onlangse kaping verbind. Polisiewoordvoerder Amanda van Wyk sê hy was uit op borgtog vir soortgelyke misdade: