Ons sê koebaai vir CalleMarch 20, 2025

Die sewende parlement het afgesluit en landbouminister Calle Schlettwein tree ook af. Tydens sy termyn, ook as finansminister, is belangrike inisiatiewe uitgevoer. Dit sluit in die geskiedkundige grond-oorhandiging aan die !Khomanin Tradisionele Owerheid en ‘n 3,8 miljard belegging in water-infrastruktuur. Schlettwein het sy afskeidstoespraak in die Nasionale Vergadering gelewer.