Giwusa eis dat SARB rentekoerse verlaagMarch 20, 2025

Die vakbond Giwusa eis dat die Suid-Afrikaanse Reserwebank die rentekoers verlaag om dit in ooreenstemming te bring met die huidige inflasiekoers van 3,2-persent. Die Reserwebank se monetêre beleidskomitee kondig vandag sy besluit oor rentekoerse aan. Giwusa se president, Mametlwe Sebei, sê die hoofdoel van rentekoerse moet die beskerming van werkers se spaargeld, pensioene en lone wees, en nie om winste te verhoog vir ʼn bankkartel wat met finansiële markte woeker nie: