B1 gesluit, hier’s alternatiewe roetesMarch 20, 2025

Die B1-roete is tans gesluit net suid van die Aris-weegbrug na ‘n brug ingegee het. Die Paaie-owerheid kan nie sê hoe lank dit sal neem om die pad oop te maak nie, want die riviere moet eers afloop en daar’s nog reën voorspel. Spanne is reeds ontplooi om te kyk wat gedoen kan word en alternatiewe roetes word ondersoek. Kosmos 94.1 Nuus het ‘n opdatering gekry by die Paaie-owerheid se uitvoerende hoof, Conrad Lutombi.

Hy gee ook ‘n alternatief vir vragmotors.