Stedelike landbou word in hoofstad ondersoekMarch 19, 2025

Die Stad Windhoek bied vandag ‘n landbouforum in die hoofstad aan. As gevolg van die groeiende bevolking en toenemende armoede word voedselsekerheid ‘n uitdaging, daarom word die forum aangebied onder die tema: “Stedelike Landbou in Windhoek te midde van waterskaarste”. Die geleentheid bring sleutelbelanghebbendes bymekaar om innoverende oplossings vir volhoubare stedelike boerdery in die watersensitiewe hoofstad te ondersoek. Windhoek se burgemeester Ndeshihafela Larandja…