Stampriet-uraan: Kenners, omgewingbewustes het groot kommer oor komitee-verslagMarch 19, 2025
Die verslag van die parlementêre staande komitee op natuurlike hulpbronne oor die ontginning van uraan by Leonardville. Die komitee het bevind dat boorgate nie volgens spesifikasies geboor word nie en dat hulle oop gelos word wat toelaat dat besoedeling ondergronds kan plaasvind. ‘n Totaal van 77 onwettige gate is geboor. Yanna Smith het meer.