NamWater gee meer inligting oor besproeiingsboere wat N$12m skuldMarch 18, 2025

NamWater se insluiting van tien individuele besproeiingsboere wat 12,3 miljoen Namibiese dollar skuld, het wenkbroue laat lig. Die skuld word as histories beskryf en Kosmos 94.1 Nuus het aangeklop by die maatskappy se woordvoerder Lot Ndamanomhata vir meer inligting.