Newcastle United breek 70 jaar se trofeedroogte March 17, 2025
Newcastle United breek 70 jaar se trofeedroogteNewcastle United het die Carabao-beker gewen toe hy die kampioen, Liverpool, in die Wembley-stadion met 2-1 geklop het en só ‘n trofeedroogte van 70-jaar vir ‘n binnelandse toernooi beëindig het. Dan Burn en Alexander Isak het vir die Magpies doele aangeteken, terwyl Liverpool se doel deur Frederico Chiesa aangeteken is. Newcastle se Eddie Howe – die eerste Engelse bestuurder wat sedert 2008 ‘n groot toernooi wen – sê hulle was desperaat vir ‘n oorwinning: