Motorsport vereer sy sterre March 17, 2025

Bykans 100 deelnemers van agt verskillende motorsport kodes is vir hulle prestasie in 2024 deur die Namibiese Motorsportvereniging vereer en die vereniging het die geleentheid die naweek aangebied. Francois Lottering van Motor Media Namibia was daar.