Boorgatregistrasie met agt maande verlengMarch 17, 2025
Na talle uitdagings en vertragings met streekswerkswinkels oor die nuwe Waterwet het die landbouministerie aangekondig dat boorgatregistrasies vir agt maande nog geregistreer kan word. Die aanvanklike sperdatum was 28 Februarie vanjaar. Die lynminister Calle Schlettwein het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.