Polisie slaan toe op dwelmlaboratorium in GautengMarch 16, 2025

‘n Oorgrensoperasie tussen Wes-Kaapse georganiseerde misdaadondersoek en die dwelmhoofkantoor het gister afgekom op ‘n versteekte dwelmlaboratorium in Vanderbijlpark, Gauteng. Mandrax en dwelmvervaardigingstoerusting van meer as een miljoen rand is in beslag geneem en ‘n 46-jarige verdagte is in hegtenis geneem. Die polisiewoordvoerder Amanda van Wyk sê na ‘n intensiewe ondersoek het ‘n multidissiplinêre span oor reageer op intelligensie oor ‘n gesoekte verdagte wat verbind word met ‘n dwelmhandelsaak in De Rust in die Wes-Kaap: