Studiepermitte moet teen 20 Maart hernu wordMarch 14, 2025

Buitelandse studente wie se studiepermitte op 28 Februarie verstryk het, word uitgenooi om hul aansoeke vir die 2025 akademiese jaar in te dien voor of op 20 Maart. Die binnelandse sake-ministerie sê die sperdatum sal nie verleng word nie. Die jaarlikse studiepermit-fooie is 1 600 Namibiese dollar vir primêre en sekondêre onderwys en 2 200 dollar vir tersiêre onderwys. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Margaret Kalo, die ministerie se woordvoerder, wat meer inligting gee.