Infrastruktuur ‘nie nodig teen GBV, maar bevegting by sy wortels’March 14, 2025

Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing het ‘n openbare vergadering oor geslagsgebaseerde geweld saam met ander organisasies aangebied. Van die deelnemers het uitgelig dat Namibië nie genoeg infrastruktuur het om die kwessie van geslagsgeweld aan te spreek nie. Ombudsman Basilius Dyakugha sê hulpbronne behoort nie die hoof-kwessie te wees nie, maar om die probleem by sy wortels te bestry.