Pasgebore baba, mond en neus toegeplak, weggegooiMarch 13, 2025

Die Oshana-polisie doen ‘n beroep op die publiek om die ma van ‘n pasgebore baba wat in ‘n munisipale asdrom naby selfsorg-woonstelle in Ongwediva gevind is. Die dogtertjie, wat kaal was het reeds begin ontbind maar, die polisie bevestig haar mond en neus was met kleeflint toegeplak. ‘n Moord-dossier is geopen maar die polisie het die hulp van die publiek nodig.