Alan Boesak boikot nasionale dialoog, sê dit verander niksMarch 13, 2025
Anti-apartheidsaktivis Allan Boesak het aangekondig hy gaan nie die voorgestelde nasionale dialoog bywoon nie, omdat dit volgens hom nie Suid-Afrika se probleme sal oplos nie. Boesak het in Kaapstad gepraat en is gekant teen die regering van nasionale eenheid. Hy het ook die Amerikaanse president Donald Trump se gebrek aan kennis oor wêreldsake gekritiseer en bygevoeg dat AfriForum se optrede teen die Onteieningswet, Suid-Afrika benadeel: