Cran bevorder toegang tot inligtingMarch 12, 2025
Die Regulerende Owerheid vir Kommunikasie in Namibië, Cran, bly toegewyd aan die pro-aktiewe deel van inligting op sy webwerf en deur sosiale media. In dié verband gaan Cran ‘n gestruktureerde bestuurstelsel vir die hantering van inligting implementeer. Dit sluit ‘n elektroniese rekordstelsel in. Jennifer Pogisho, die hoof van Cran se toegang tot inligting, verduidelik: