NamWater se skuld lê instandhouding, nuwe infrastruktuur lamMarch 11, 2025

Ons bly by NamWater en die watermaatskappy sê sy skuldvlakke het kommerwekkende vlakke bereik. Die totaal het gestyg van 2,1 miljard Namibiese dollar na 2,4 miljard dollar. Die watervoorsiener ontvang geen subsidies nie en het ook nie ‘n verhoging in vyf jaar ontvang nie. Lot Ndamanomhata, woordvoerder het meer.