Stamgbondenheid het PDM gekos – Venaani March 10, 2025

Plaaslike media berigte lui dat McHenry Venaani wat sy laaste twee weke betree as leier van die amptelike opposisie, die PDM-party, sy party se swak vertoning aan stamgebondenheid toeskryf. Hy sê aan New Era nie eers die verkiesings van 1989 was so stamgebonde nie maar sê dat daar elke tien jaar of so, ‘n nuwe amptelike opposisie in die parlement is so, dit is niks vreemd nie. Rakende die IPC wat in die volgende parlement die amptelike opposisie sal wees meen Venaani die party se vertoning sal afhang van sy politieke volwassenheid.