LP van die Oekraïne het boodskap vir TrumpMarch 10, 2025

Oekraïnse burgers is warm onder die kraag oor aanmerkings deur Amerikaanse president Donald Trump dat die land dalk nie die oorlog met Rusland sal oorleef nie, al ondersteun die VSA hulle. ‘n LP in die land Ylia Sirko-Klymenko het met SkyNews gepraat en het ‘n boodskap vir Trump.