DA bring hulde aan FugardMarch 10, 2025

Die DA sê Athol Fugard se diepsinnige bydraes tot Suid-Afrikaanse teater en die vryheidstryd sal geslagte lank onthou word. Fugard wat in die Oos-Kaap gebore is en op 92-jarige leeftyd dood is, het in 1961 bekendheid verwerf met Blood Knot. ʼn DA-woordvoerder, Joe McGluwa, sê Suid-Afrikaners rou oor die letterkundige reus se dood: