Okahandja-inwoners vergader oor Red Force, ander kwessiesMarch 9, 2025
Die Katutura-inwonerskomitee het onlangs die Teenkorrupsie-kommissie gekritiseer en gevra vir vinnige optrede oor RedForce-kontrakte, waaroor hulle al ‘n petisie by die kommissie ingehandig het. Die maatskaplike aktivis Sydney Gariseb van Okahandja sê die kommissie moet ook na Okahandja se munisipaliteit kyk. Kosmos 94.1 Nuus het met Gariseb gepraat, wat sê daar word vandag ‘n vergadering by die Nau-Aib kliniek gehou om die kwessies aan te spreek. Gariseb het meer.