Geingob-gedenknoot ‘inisiatief met groot waarde’March 8, 2025

Die Hage Geingob-gedenkknoot is vandeesweek deur die Bank van Namibië bekend gestel. Die 60 Namibiese dollar-noot herdenk die 60 jaar wat Geingob in Namibië geslyt het. Kosmos 94.1 Nuus het met plaaslike ekonoom Josef Sheehama gepraat, wat sê belastingbetalers het vir die noot se ontwikkelling betaal, maar dit is ‘n inisiatief met groot waarde.