Swapo waarsku oor sentrale komiteelid se bedrogspulMarch 7, 2025

Swapo distansieer hulle van ‘n sentrale komiteelid, Petrus Hatupopi, wat ‘n bedrogspul probeer het. Hatupopi het lede van die publiek genader en beweer dat hy werk verskaf deur ‘n Swapo-tender. Hy het mense vir geld gevra en beweer dat hulle terugbetaal sal word wanneer die werk voltooi is. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die sekretaris van die Swapo Jeugliga, Ephraim Nekongo.