Olieprys daal, maar pad vorentoe is onsekerMarch 7, 2025
Oliepryse is besig om te daal en Brent was Woensdagaand onder 69 Amerikaanse dollar ‘n vat. Die daling is veroorsaak deur handelsonsekerheid na die Trump-administrasie se tariewe op Kanada, Mexiko en China, asook Opul en sy vennote se planne om produksie in April te verhoog. Russiese olie kan ook weer in die prentjie kom. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Dawie Klopper, die bekende Suid-Afrikaanse ekonoom.