Risiko van efundja verhoog met goeie reën in Cuvelai-opvangsgebiedMarch 6, 2025
Swaar neerslae in die Cuvelai-opvangsgebied wek kommer vir efundja in die noordelike dele van die land. Owerhede het kommer vir skade en veral verdrinkings omdat baie kinders te voet skool toe gaan en die iishanas self probeer oorsteek terwyl hulle nie kan swem nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Leonard Hango, hidroloog by die landbouministerie gepraat.