Februarie se inflasie kom hoër as Januarie inMarch 6, 2025
Inflasiesyfers vir Februarie is bekend. Dit het verlede maand op 3,6 persent ingekom, op van 3,2 persent in Januarie maar, baie laer as die 5 persent van Januarie 2024. Mirjam Shihepo, die woordvoerder van die Namibiese Statistieke-agentskap het meer.
Sonale inflasie dui aan dat Khomas en die suide, saam met Erongo en Omaheke inflasie van 3,7 persent ervaar het met die noorde op 3,5 persent.