GBV: Kameeta lig probleme by Nujoma-begrafnis uit

Internasionale Vrouedag wat op 8 Maart waargeneem word, beklemtoon die prestasies van vroue, maar simboliese gebare doen weinig om geslagsgebaseerde geweld en ongelykheid aan te spreek. Biskop Zephania Kameeta het tydens stigterspresident Sam Nujoma begrafnis opgemerk dat Namibië nie bedoel was om ‘n samelewing te wees wat geteister word deur verkragtings en geslagsgebaseerde geweld nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die aktivis Ethne Mudge oor die probleme gesels.