Privaatsektor-kredietverlening in Januarie hoogste sedert Des 2022

Die jaarlikse groei in kredietverlenging in die privaatsektor het in Januarie met 0,7 persent gestyg na 4,1 persent, hoër as die 4 persent wat in Desember verlede jaar gemeet is. Dit is ook ‘n styging van 2,4 persent vanaf Januarie 2024, volgens Cirrus se jongste verslag. Dit is die hoogste jaarlikse groeikoers sedert Desember 2022, toe dit op 4,2 persent ingekom het.