Cran kom reeds toegang tot inligting na
Die Kommunikasie-regulerende Owerheid van Namibië, Cran, reguleer die Inligting- en kommunikasietegnologie-sektor om alle Namibiërs te bevoordeel, met die fokus op proaktiewe bekendmaking van inligting soos vereis deur die Toegang tot Inligting-wet. Deur inligting vry te stel voordat versoeke gerig word, verseker Cran deursigtigheid, bou vertroue en verminder verkeerde inligting. Rackel Shikongo, Cran se toegang tot inligting en kommunikasie-praktisyn, het meer.