Cosatu dankbaar vir 10 keer meer arbeidsinspekteurs March 3, 2025

Cosatu verwelkom die minister van Indiensneming en Arbeid Makhosazana Meth se plan om die aantal arbeidsinspekteurs oor die mediumtermyn tienmalig te vermeerder van 2 000 tot 20 000. Die vakbondfederasie se woordvoerder Zanele Sabela sê ‘n advertensie is reeds geplaas vir aansoeke vir die eerste 10 000. Sy sê Cosatu wil die aantal gesamentlike werkplek-inspekteurs in samewerking met die departement vermeerder: