Sikondo groenskema teiken aartappel-produksie

Die Sikondo Groenskema-besproeiingsprojek in die Kavango-produksiesone is by die 2024 Nasionale Akkerbou- en Tuinbou-toekennings as Uitstaande Koringprodusent van die Jaar bekroon. Die skema se plaasbestuurder, Maxwell Nghidinwa, sê hulle is besig om hul omkeerstrategie te implementeer en beoog om hul produksie tot volle kapasiteit te verbeter. Sikondo, in Kavango Wes, werk daaraan om aartappel-produksie te vermeerder. Nghidinwa verduidelik.