Navorsing toon vier keer in opbrengs vir belegging in sportFebruary 28, 2025

Onlangse navorsing in Brittanje dui daarop dat vir elke pond wat die land in sport en fisieke aktiwiteit belê, 4 pond 20 aan sosiale en ekonomiese voordeel aan die land gee. Die uitvoerende hoof van Sports England, Tim Hollingsworth, sê dit moet begin by skole. Hy het met SkyNews gepraat.