Mnangagwa praat oor Nujoma en broederskapFebruary 28, 2025

Roubeklaers kom aan by die Onafhanklikheidstadion vir die begrafnis van die stigterspresident Sam Nujoma.Die Zimbabwiese president Emmerson Mnangagwa het vroeër by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe aangekom en het met die media by die lughawe gepraat.