Duisende van KZN se spaza-winkels nog nie geregistreer nie
Die premier van KwaZulu-Natal, Thami Ntuli, het bevestig duisende spaza-winkelaansoeke is nog nie goedgekeur nie weens uitdagings met die verifikasies. Die sperdatum is môre en daar sal geen registrasieverlengings wees nie. Die stap volg nadat voedseloordraagbare siektes wat met spaza-winkels verband gehou tot kindersterftes gelei het. Ntuli waarsku ondernemings wat versuim om te registreer kan beboet of vervolg word. Hy vra alle spaza-winkeleienaars om te voldoen: