Keetmanshoop groet Nujoma vir oulaas

Die laaste streeksgedenkdiens vir stigterspresident Sam Nujoma het vandag in Keetmanshoop plaasgevind. Sy kis vertrek môreoggend na Windhoek, vir die res van die begrafnisreëlings. Tydens die diens het adjunk-premier John Mutorwa ‘n huldeblyk aan die ontslape president gelewer.