Alle skole, ook privaatskole, Vrydag toe
Die onderwysministerie het herhaal dat alle skole, privaatskole ingesluit, komende Vrydag gesluit sal wees. Dit is om leerders en onderwysers toe te laat om die gedenkdiens vir stigterspresident Sam Nujoma in Windhoek by te woon. Die uitvoerende direkteur van onderwys, Sanet Steenkamp, het meer.