LPM sê sy toetrede in die kiesuitdaging is vordering vir demokrasieFebruary 24, 2025
Die verkiesingshof het toestemming aan die Landless People’s Movement verleen om ‘n mede-applikant te raak in die Independent Patriots for Change se hofgeding om die uitslag van verlede jaar se parlementêre verkiesing in Namibië ter syde te stel. Kosmos 94.1 Nuus het met LPM-woordvoerder, Lifalaza Simataa, gepraat.