Blitsbokke het meer gewen as wat hulle verloor hetFebruary 24, 2025
Die Springbok-sewes se afrigter, Philip Snyman, sê hulle het hul doelwitte bereik ten spyte van hul tweede plek in Vancouver, Kanada. Suid-Afrika het in die eindwedstryd met 19-12 teen Argentinië verloor terwyl laasgenoemde hul vierde agtereenvolgende sege in Vancouver behaal het. Met twee rondes wat oorbly, staan die Blitsbokke steeds ʼn kans om die Wêreld-sewesreeks te wen. Snyman sê hulle het die eindstryd verloor, maar in baie ander opsigte gewen: