Beurtkrag was as gevolg van tegniese uitdagings, nie vuilspel nie
Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, het enige gerugte van vuilspel tydens die huidige instelling van beurtkrag ten sterkste ontken. Eskom het Saterdag die herinstelling van beurtkrag op fase drie aangekondig, waarna dit Sondagoggend tot fase ses aangepas is. Ramokgopa sê hulle sal nooit doelgerigte besluite ten koste van die netwerk neem nie, want die gevolge sal uiters negatief wees: