Paratus: Cran loods onafhanklike ondersoek oor ‘sensitiwiteit’February 21, 2025

Die Kommunikasie Regulerende Owerheid, Cran, sê die kuberaanval wat op Paratus bevestig is, is uiters sensitief. Die Namibiese Kubersekuriteit Insident Reaksiespan, wat by Cran gesetel is, het daarom ‘n onafhanklike ondersoek van stapel gestuur. Cran se uitvoerende hoof vir kommunikasie Mufaro Nesongano, het meer.