Moerdertaal vandag gevier

Dit is vandag Moedertaaldag en Kosmos 94.1 Nuus gesels met Netwerk Namibië vir Afrikaans wat Afrikaans in Namibië bevorder. Welbekende Elizma Theron oorhandig die leisels as bestuurder van Netwerk oor aan Chrisna O’Kennedy. Theron het vir oulaas met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor die belangrikheid van Moedertaaldag in Namibië.

Op 8 Mei vier Afrikaans sy honderdste bestaansjaar en daar is baie op Netwerk se kerfstok om dit te vier. O’Kennedy het meer.