Skrywer gesels oor feitesending na Groot Aub

Die Formalisering van Informele Nedersettings en Integrasie van Groot-Aub Raadsadvieskomitee het ‘n vertroudheidsbesoek aan Groot-Aub gebring om die status van die watervoorsiening, voorvalle van grondgrype en onwettige omheinings na te gaan. Raadslid Ivan Skrywer, en tegniese personeel van verskeie munisipale departemente. Skrywer sê dat die komitee die feitesending van stapel gestuur het in reaksie op kommerwekkende inligting van die Windhoek Stadspolisie oor ‘n toename in grondgryp-voorvalle. Kosmos 94.1 Nuus het met Skrywer gesels.