Enoch sê ministers het BTW verhogings uitgelek
Die buurland se finansminister, Enoch Godongwana, het sommige ministers daarvan beskuldig dat hulle planne vir ‘n verhoging in BTW aan die media gelek het. Hy sê dit ontbloot onmin binne die kabinet, en kritiseer die Vryheidsfront Plus wat beweer hy het nie van die voorstel geweet nie. Godongwana het aan die media gesê die regering van nasionale eenheid beywer hom vir ‘n ooreenkoms voor die begrotingsrede op 12 Maart gelewer word: