Cyril open G20 vandag 

President Cyril Ramaphosa lewer vandag die openingsrede by die G20-vergadering vir ministers van Buitelandse Sake by die Nasrec-uitstalsentrum in Gauteng. Suid-Afrika het die G20-presidentskap op 1 Desember 2024 oorgeneem onder die tema: Solidariteit, Gelykheid, Volhoubaarheid. G20 Sous-Sherpa se ambassadeur, Xolisa Mabhongo, sê die land se G20-prioriteite is veerkrag teen rampe, volhoubare skuldvereffening, billike energieoordrag en noodsaaklike minerale vir inklusiewe groei: