Steenhuisen sê raskwotas is nie die antwoord nie
Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê hy stel nie belang om gelyke uitkomste deur ras of ander kwotas te bewerkstelling nie, maar deur gelyke geleenthede te bevorder. Hy het Sakeliga se beskuldigings dat die departement Swart Ekonomiese Bemagtiging uitbrei en ʼn hervormingsfonds skep, verwerp. Steenhuisen sê daar is steeds ongelykheid tussen swart en wit boere in die landbousektor en voeg by almal moet regverdige toegang tot markte kry: