Groot belangstelling in SA Ope

Die 114de Suid-Afrikaanse Ope-kampioenskap vind van 27 Februarie tot 2 Maart op die Durbanse buiteklub plaas. Honderd-56 plaaslike en internasionale spelers sal meeding om prysgeld van 27-miljoen-rand. Die Sonskyntoer se bemarkingsbestuurder, Mcebisi Mtshali, het aan die SABC gesê daar is groot belangstelling in die toernooi: